Min Hoop vir die Noord Wes Wyl ANC Faksie Aasvoëls die Karkas van Munisipale Rekeninge Droog Plunder!

Elektrisiteitsnetwerk Bedreig Deur Onwettige Konneksies en Geplunderde Munisipaliteite Soos MaLOOTi-a-Poefie wat Eskom R 5,2 Miljard Skuld!

PRASA se bankrekening is glo dol leeg!

ANC-beheerde entiteit, Prasa onder administrasie geplaas – SAL, PRASA en wie is volgende?

Ramaphose en ANC se beloftes net leë lippetaal – nuwe en skoon administrasie ’n totale klug

Met die ANC-regime aan bewind in SA is daar minstens 24 munisipaliteite wat onder administrasie is, te danke aan algemene onbekwaamheid van amptenare

Eens ‘n vooruitstrewende munisipaliteit aan die Rand nou onder administrasie

Noordwes provinsie onder administrasie na onluste