Elektrisiteitsnetwerk Bedreig Deur Onwettige Konneksies en Geplunderde Munisipaliteite Soos MaLOOTi-a-Poefie wat Eskom R 5,2 Miljard Skuld!

ANC se Minister Lindiwe Sisulu Beloon Misdadigheid – Vusi Tshabalala, wat Harrismith-munisipaliteit tot Bankrotskap Geplunder het, is nou Hoofsweep vir Vrystaatse Wetgewer!

In die Vrystaat Gee Boere Baie Inwoners Hul Basiese Mensereg op Water, NIE die Mafia ANC & Ace Magashule nie!

500,000 mense in Vrystaatse Goudveld sit sonder hul basiese mensereg op water, danksy korrupsie en plundering van munisipale geld deur die ANC!

Matjhabeng-munisipaliteit in die Vrystaatse goudveld laat Miljarde rande verdamp, net soos water, wat nou nie meer vloei nie weens onvoldoende fondse!