ALMAL Ly Onder ANC Korrupsie en Plundery – Waterdruk Met 20% Verminder in Drie Provinsies Weens Munisipale Skuld, Danksy Korrupsie!

In die Vrystaat Gee Boere Baie Inwoners Hul Basiese Mensereg op Water, NIE die Mafia ANC & Ace Magashule nie!