Wie het Korrupte Vuil Eskom Nodig? Mynhuise gaan “Off-Grid” en Jy Moet Ook, Maar Wag ANC vir Omkoopgeld Voordat Hulle “Sonplaas” Goedkeuring Gee?

In die Vrystaat Gee Boere Baie Inwoners Hul Basiese Mensereg op Water, NIE die Mafia ANC & Ace Magashule nie!

Matjhabeng-munisipaliteit in die Vrystaatse goudveld laat Miljarde rande verdamp, net soos water, wat nou nie meer vloei nie weens onvoldoende fondse!