500,000 mense in Vrystaatse Goudveld sit sonder hul basiese mensereg op water, danksy korrupsie en plundering van munisipale geld deur die ANC!

Matjhabeng-munisipaliteit in die Vrystaatse goudveld laat Miljarde rande verdamp, net soos water, wat nou nie meer vloei nie weens onvoldoende fondse!