Ramaphose en ANC se beloftes net leë lippetaal – nuwe en skoon administrasie ’n totale klug

Suid-Afrika sit sonder ’n president, en niemand weet wie is in beheer van die ‘reënboog’ republiek in wording nie.