Aanval tussen Delareyville en Vryburg:- Kyk as die terroriste jou nie kan verras nie dan begin hulle ‘Soweto Soweto speel’, dan reën dit klippe, en die Polisie doen net mooi niks (foto’s)

Die bollie het letterlik in munisipale kantore in Vryburg gespat toe plaaslike inwoners se jare lange frustrasies oor voortslepende rioolprobleme en watertekorte oorgekook het