Nog ’n swart skool in ligte laaie wat aantal skole vir swart leerders verminder

Oproerige betogers in plakkerskamp brand laerskool af om misnoeë teen swak dienslewering van ANC regering te toon, tog het hulle vir die party gestem, aan die einde lei kinders en hul toekoms daaronder.

54 leerders glo by skool in Soweto seksueel aangerand