Is Daar ‘n Vlaag van Kapings in Drie Riviere? SAPD sê Nee, Sosiale Media sê Ja!

ANC Wyksraadslid van Daveyton, Solly Silawule was glo een van die Plunderaars wat Drankwinkel Geplunder het in ANC Geweld!

VIDEO: Hele Trop EMPD-beamptes Mishandel en Dreig om Ongewapende Wit Man te Skiet Na Hy Hulle Uitgeroep het Omdat Hulle die Verkeerde Rigting in Eenrigtingstraat Ry!

#TheAfricanWay: Substasie in Springs Brand Af Omdat Ekhurhuleni (Oos-Rand) Munisipaliteit Versuim Het Om Dit Te Herstel Ná Inbraak Verlede Jaar, Ten Spyte van Waarskuwings, En Nou Sit Duisende Sonder Krag!

KYK | SAPD weier om dronk verkeers-polisieman in hegtenis te neem nadat hy ongeluk veroorsaak het

Ekurhuleni burgemeester wat verbind word met toilet tender skandaal ter waarde van R1,9miljard ontken te sterkste dat hy iets verkeerd gedoen

Oproerige betogers in plakkerskamp brand laerskool af om misnoeë teen swak dienslewering van ANC regering te toon, tog het hulle vir die party gestem, aan die einde lei kinders en hul toekoms daaronder.

Nog ’n grusame plaasmoord geskied in SA – Man dood ná piksteel-aanval by Nigel, Gauteng – verbrande lyk op toneel gevind

Nuwe spog skoolgebou in Tsakane lokasie het alreeds deurgeloop onder rowers en plunderaars  – Wat verwag mens anders van die Afrikanas? 

Nog ‘n projek misluk – BusRapidTransit projek gebruik as kontant koei vir politici wat belasting betalers meer as R2,2 miljard alreeds kos

Verkeer tot stilstand geruk in Oos-Rand na taxi’s en bus dienste staak