#TheAfricanWay: Substasie in Springs Brand Af Omdat Ekhurhuleni (Oos-Rand) Munisipaliteit Versuim Het Om Dit Te Herstel Ná Inbraak Verlede Jaar, Ten Spyte van Waarskuwings, En Nou Sit Duisende Sonder Krag!

Skokgolwe hang oor dorp in Oos-Rand na geliefde sakeman in sy huis vermoor is

Woedende vrou hak heeltemal uit na onderonsie met teller, ry deur Standard Bank venster met haar Mercedes-Benz

Wapenhandelaar in Boksburg word beroof deur rowers – minstens 100 vuurwapens is nou onwettig in die besit van kriminele

Eskom se verdomde krag onderbrekings belemmer nou die die water toevoer in Johannesburg, Pretoria en die Oos-Rand – Wat ’n wonderlike vooruitsig op Kersfees, nie net sit ons dalk sonder krag, maar dalk sonder water ook

Reiger Park aan die Oos-Rand is “gesluit” na buiteband-bende weer toe slaan – chaos en geweld heers nou oral in SA waar afbreek en vernietiging aan die orde van die dag is

‘n Poging word aangewend deur Solidariteit wat blankes wil verdig op 30 dorpe

Boksburg ontaard in oorlogsone tydens transitoroof

Rowers gewapen met messe sluit 4 polisiebeamptes in aanhoudingsel toe tydens rooftog by polisiestasie

Verdagte van Donderdag se transitoroof aan Oos-Rand is ‘n polisieman

Verkeer tot stilstand geruk in Oos-Rand na taxi’s en bus dienste staak

Driejarige Kleuter van Brakpan tydens gewapende huisroof geskiet