Reiger Park aan die Oos-Rand is “gesluit” na buiteband-bende weer toe slaan – chaos en geweld heers nou oral in SA waar afbreek en vernietiging aan die orde van die dag is