‘Land or Death’ Party finaal gederegistreer as politieke party

BLF is skuldig bevind aan haatspraak, kriminele aanklagte kan volg – maar hulle gaan nie die slagspreuk verwyder nie en weier om verskoning te vra