As Blankes Rassiste is, Dan is Anti-rassisme Sekerlik Anti-Wit? Dan Kan Net Blankes Vir Haatspraak Aangekla Word?

Die SAMRK neem die Bok-ster Etzebeth hof toe oor H-woord – maar dit is OK om te skree “Kill the Boer, Kill the Farmer”

Ernst Roets, AfriForum vrygespreek van minagting na tweet van apartheidsvlag – Roets sê hy het ‘n akademiese vraag met sy tweet gestel

Sê jou sê oor beslissing oor die vertoon van ou SA vlag – haatspraak of nie?

EFF vra dat Die Stem uit die volkslied verwyder word ná die uitspraak van apartheidsvlag – dit is glo ‘n “belediging en spreek gevoelens van wit heerskappy uit”

Nuwe SA Stort Ineen Maar Oud SA Vlag Word Tot Haatspraak Verklaar deur gelykheidshof en jy word nou verbied om dit te swaai

BLF is skuldig bevind aan haatspraak, kriminele aanklagte kan volg – maar hulle gaan nie die slagspreuk verwyder nie en weier om verskoning te vra

Ou SA vlag is nie ’n simbool van ʼn misdaad teen die mensdom en om dit te verbied sal inbreuk maak op Suid-Afrikaners se reg op vryheid van uitdrukking

Nog geraamtes klim uit die kas uit, SuperSport en rassime

Majoor van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag word aangekla van haatspraak

Oranje Blanje Blou Vlag veldtog is deel van ‘n aanslag teen die Afrikaner