EFF vra dat Die Stem uit die volkslied verwyder word ná die uitspraak van apartheidsvlag – dit is glo ‘n “belediging en spreek gevoelens van wit heerskappy uit”

EFF vra vir die verwydering van Die Stem, uit die Volkslied omdat dit vir die gerief van rassiste en wit oppergesag is

EFF: Raak ontslae van ‘Die Stem’ in Suid-Afrika se volkslied