Nuwe SA Stort Ineen Maar Oud SA Vlag Word Tot Haatspraak Verklaar deur gelykheidshof en jy word nou verbied om dit te swaai

Heksejag op ou Landsvlag – vlag is glo “rassisties, ’n simbool van rassehaat en mense wat dit in die openbaar vertoon, verlang terug na apartheid en die oorheersing van wit mense oor swart mense