‘Land or Death’ Party finaal gederegistreer as politieke party

Bejaarde Buthelezi se IFP verloor steun en vinger word gewys na Jacob Zuma – Daar is ’n sterk vermoede dat die party uiteindelik as politieke struktuur sal verdwyn

Slegs senior ANC lede besit alleenreg om SA se president te verkies terwyl kundigheid en betroubaarheid nie noodwendig in ag geneem word, intussen moet miljoene kiesers met die besluit tevrede wees

Nuwe politieke party, Mazibuye African Congress gestig- Let daarop dat geen blanke Suid-Afrikaners toegelaat word nie