ANC Weet Beter as Wetenskaplikes? ANC Ignoreer Hoof van SAMRC, prof. Glenda Gray en prof. Shabir Madhi, ‘n Kenner van Aansteeklike Siektes by WITS!

Gaan na Grendelstaat Vlak 1 Nou sê ANC Regime se Eie Ministeriële Raadgewers, Maar ANC Hou te Veel van die Mag en Geld om te Luister!

Nuwe politieke party, Mazibuye African Congress gestig- Let daarop dat geen blanke Suid-Afrikaners toegelaat word nie