Betaalde Siekteverlof vir SA Werkgewers Kry Hele Nuwe Mening met Covid! Inenting en Newe-effekte Daarvan Kry Betaalde Siekteverlof Sonder Mediese Sertifikaat!

Ondanks 3 Maande Waarskuwing en Totalitêre Magte Plus Biljoene tot hul Beskikking, Misluk ANC Reeds Heeltemal Teen CCP-virus! Vertraging van 12 Dae in ANC-Regering Covid19 Toetse!

ANC Weet Beter as Wetenskaplikes? ANC Ignoreer Hoof van SAMRC, prof. Glenda Gray en prof. Shabir Madhi, ‘n Kenner van Aansteeklike Siektes by WITS!

#LetThemEatCash! Ramaphosa Kwel Lokasies Met Geskiedkundige Skuld vir SA! Foutiewe Toets Statistieke en Kontant sal nie COVID19 Stop nie & sal nie Voedselprodusente en Winkels Beskerm nie!

ANC Weet nie in Watter Provinsie 11 Mense wat Positief Getoets het vir #COVID19 is nie Maar Almal Prys Keiser Ramaphosa en sy Onsigbare Mantel!

#Covid19 Eerste Bevestigde Geval van CoronaVirus in Suid-Afrika in Kwazulu-Natal Rapporteur – pasiënt het teruggekeer van Italië.