ANC Weet nie in Watter Provinsie 11 Mense wat Positief Getoets het vir #COVID19 is nie Maar Almal Prys Keiser Ramaphosa en sy Onsigbare Mantel!

#WinterCometh COVID-19 of CCPvirus Meer Wydverspreid as ANC-statistieke Toon en Kan ‘n Verlengde of Tweede #Lockdown in die Winter Vereis!