Betaalde Siekteverlof vir SA Werkgewers Kry Hele Nuwe Mening met Covid! Inenting en Newe-effekte Daarvan Kry Betaalde Siekteverlof Sonder Mediese Sertifikaat!

Sjokoladefirma in Gauteng Word Vertel dat Hulle TE VEEL SWART VROUENS in Diens Het! ANC se Seksistiese Rasgebaseerde SEB-Wetgewing en -Verteenwoordigingsbeleid is Sosiale Ingenieurswese op sy Kommunistiese Ergste!

Werkloosheid Versekerings Fonds betaal meer as R63,000 aan geregistreerde werklose ‘spoke’ sodat een man voordeel dááruit kan trek