Korrupsie syfers maak dat blanke kiesers huiwerig is om te gaan stem – Misbruik van gesag 23%, Omkopery 18%, Werkgewer korrupsie 12%, ens.

Outomatiese hekke wat agt jaar gelede teen ‘n tender bedrag van R1,1 miljard by die Kaapstadse Stasie geïnstalleer is, werk nog steeds nie