VIDEO: Covid19 Tenders Skep Kits Miljoenêrs Wanneer ANC Swart Elites Voortgaan met Plunder! PPE Tender Koop VYF Luukse Motors!

#ParasitieseParastataal ANC is Ergste Virus om Enige Land te Tref! Skuldvlakke van Padongeluksfonds (RAF) Nader dié van Eskom, Moontlik R800 Biljoen in Vyf Jaar!

Nie Blankes Vlug SA Ook – Vise-kanselier van Wits Verlaat Pos en Suid Afrika vir Engeland. Adam Habib Noem Druk van Korrupte Elites wat Voorkeur vir Hul Kinders Eis as Rede!

Agrizzi wat getuig het oor Staatskaping en bewerings van korrupsie, omkopery en tender bedrog, het nog steeds die valbyl bokant sy kop en gaan onderwerp word aan kruis ondervraging

Landwye Aarto ‘n resep vir groter bloedvergieting en chaos op paaie – Johannesburg en Pretoria kon dit nie suksesvol toepas nie, dit is ondenkbaar dat dit elders sal werk

Korrupsie syfers maak dat blanke kiesers huiwerig is om te gaan stem – Misbruik van gesag 23%, Omkopery 18%, Werkgewer korrupsie 12%, ens.

Dit is geen meer geheim dat ANC lede betrokke is by die enorme korrupsie en bedrog wat tans die SA ekonomie totaal en al lam lê?

Malema dagvaar ANC Jeugliga vir naamskending

Swart besigheidsgroep eis dat Gordhan trek pas moet kry vir sy optrede teen swart bestuurders en staatsbeheerde entiteite

Onwettige Zimbabwiërs kom SA vrylik binne agv regering se onbevoegdheid om stukkende rekenaars by grenspos te vervang

NUM se verkiesing – geld en mag speel groot rol in die verkiesing van leiers

DA en EFF raadslede word vir korrupsie en omkopery ondersoek