Agrizzi wat getuig het oor Staatskaping en bewerings van korrupsie, omkopery en tender bedrog, het nog steeds die valbyl bokant sy kop en gaan onderwerp word aan kruis ondervraging

Linkse media en sy joernaliste was glo omgekoop deur Bosasa en vorm deel van die korrupsie skandaal

So val Zuma se geraamtes nou letterlik uit die kas – Voormalige hoof van Bosasa erken dat Jacob Zuma op betaalstaat van die maatskappy was en ’’n omkoop bedrag van R300 000 maandeliks ontvang het

Oud Bosasa baas se gewete pla hom skielik en wil na 18 jaar grootskaalse korrupsie, afpersing en geldwassery ontbloot