Suid Afrikaners val nie vir Ramaphosa se Gladdebek nie – 82% sê Korrupsie Dieselfde of Erger Onder Cyril!

Omstrede ANC Premier, Ace Magashula asook Duduzane Zuma het elk R1 miljoen maandeliks ontvang van Tony Gupta as omkoopgeld

Na ANC-regime aan bewind gekom het in 1994 het Suid-Afrika totaal en al ’n korrupte staat geword, die stelling word daagliks bewys deur die geraamtes wat nou uitgegrawe word deur die Kommissie van Staatskaping

So val Zuma se geraamtes nou letterlik uit die kas – Voormalige hoof van Bosasa erken dat Jacob Zuma op betaalstaat van die maatskappy was en ’’n omkoop bedrag van R300 000 maandeliks ontvang het

Waar jy kom in SA vier korrupsie hoogty! -Korrupsie steek ook nou sy kop uit by Internasionale lughawe OR Tambo na sekuriteitsbeampte omkoopgeld ontvang van buitelandse reisiger

Mkhize se R4,5 miljoen meevallertjie – Rykes word net nog ryker terwyl die armes, verder verarm

Guptas en lakeie se kierangs begin braai

Verkeerslui van Limpopo werk aan hul kersbonus deur omkoopgeld te ontvang

Minister van staatsekuriteit by skandaal betrek

EFF kry spoor van ‘verlore R26 m.’ in Noord-Kaap

Boetebessie swaar gestraf oor R100 omkoopgeld – Dit is reg so, kry vir julle!