Suid Afrikaners val nie vir Ramaphosa se Gladdebek nie – 82% sê Korrupsie Dieselfde of Erger Onder Cyril!

ANC Verloor Beheer oor Covid19! SA Nou Wêreld se Vierde Meeste Daaglikse Infeksies, Ondanks VYF Maande Waarskuwing, Onbeperkte Fondse en Diktatoriese Magte!

Covid-19 Tenders is Nou Duidelike Bedrog, Baantjies vir Boeties en Diefstal! Geen Tenderproses nie, Wenners Word Geheim Gehou en Enige ou Verskoning Werk om Belastingbetalers te Besteel!

#TheAfricanWay Ontbinde karkas van hond vrot op ‘n stoel in die binnehof van die landdroshof in Pretoria-Noord! Waarvoor betaal ons belasting?

As dit nie die Gupta’s of die Zuma familie is nie dan is dit die Sjinese!

VF Plus vra OB om Eskom se waarnemende hoof te ondersoek oor tenders wat sy stiefdogter glo bevoordeel het