Impulse International, wat deels verantwoordelik was vir die oprigting van die mislukte Kusile kragstentrale het twee maal ’n subkontrakteurs vraelys gedruip

VF Plus vra OB om Eskom se waarnemende hoof te ondersoek oor tenders wat sy stiefdogter glo bevoordeel het