ANC Verloor Beheer oor Covid19! SA Nou Wêreld se Vierde Meeste Daaglikse Infeksies, Ondanks VYF Maande Waarskuwing, Onbeperkte Fondse en Diktatoriese Magte!

#HungerGames ANC Polisie Staan ​Wag om te Verhoed dat Honger Mense Kos Kry! SA Regering Gebruik COVID-19 Hongersnood om sy Sentralistiese Totalitaristies Regime af te Dwing!