Wees Paraat! Misdadigers, Kansvatters en Selfs Diegene in Gesag, Misbruik die Inperking & Bheke Cele se Afleiding met Wandade om Misdaad te Pleeg!

AfriForum eis Lesufi se afdanking – omvattende veldtog volg na onopgeloste skoleplasingsprobleem in Gauteng

Onwettige R420 miljoen Gupta BTW-terugbetaling – huidige hoof van die SAID word met onmiddellike effek afgedank

Suid-Afrikaanse Inkomste diens – 5 uitvoerende beamptes tydelik geskors

Die vet weet, dit is darem lekker in SA! – Kontrakteur Setho Engineering ontvang meer as R88 miljoen rand by City Power vir werk aan Eldorado Park substasie wat nooit gedoen is nie

Dit is geen meer geheim dat ANC lede betrokke is by die enorme korrupsie en bedrog wat tans die SA ekonomie totaal en al lam lê?

Kommunistiesgesinde ANC-regime sukkel om konsekwent op te tree – geskorste amptenare ontvang steeds salarisse