SA Polisie Moet Korrupte Ramaphosa se Plaas Beskerm, Maar nie Boere nie?

GEEN VERSKONINGS! Ou Egpaar (84 & 86) Gemartel en Lewendig Verbrand in Bapsfontein! DA Blameer Polisie wat Landelike Veiligheid Ignoreer!

ANC Regime Misbruik #COVID19 om Boere Bloot te Stel aan Aanvalle, Oes en Veediefstal Deur Plaaspatrollies in Afgeleë Landelike Gebiede te Verbied! Doelbewus?

Wees Paraat! Misdadigers, Kansvatters en Selfs Diegene in Gesag, Misbruik die Inperking & Bheke Cele se Afleiding met Wandade om Misdaad te Pleeg!

In Wes-Kaap word daagliks meer as 10 mense vermoor, net in Mei alleen het 331 mense omgekom a.g.v. moord