Landwye Aarto ‘n resep vir groter bloedvergieting en chaos op paaie – Johannesburg en Pretoria kon dit nie suksesvol toepas nie, dit is ondenkbaar dat dit elders sal werk

Jaagduiwels los in Durban – verkeers afdeling sê hulle kan nie boete kaartjies uitreik omrede kamera-stelsel nie behoorlik funksioneer