Vier-en-vyftig hoë-tegnologie outomatiese hekke is agt jaar gelede by die Kaapstadse Stasie geïnstalleer teen ‘n tender bedrag van R1,1 miljard deur Siyangena Technologies.
Dit is volgens Google ‘n maatskappy wat spog met ‘n vlak 3 BGSB (Bree Gebaseerde Swart Bemagtiging maatskappy).
Die hekke werk steeds nie en trein reisigers moet gebruik maak van twee of drie bemande toegangs hekke.
Die ander tender wat ingedien is, maar nie aanvaar is nie, was van Protea Coin vir R700 miljoen.
Deur: Die Vryburger
Hierdie berig weerspieël nie noodwendig die mening van SAUK-nuus nie.
DieKaap.com
Continue reading…