Verouderde toestelle wat jare lank in SA verkiesings gebruik word, is nie gekoppel aan ‘n sentrale aanlyn stelsel – Cope se Deidre Carter sê haar ID is geskandeer op vier verskillende stem lokale

Verkiesingsbedrog steek kop uit – Kiesers sê hul kon gister meer as een maal hul kruisie trek tydens verkiesing – IEC skop terug en sê dit die eerste keer dat hul hierdie bewerings in die gesig staar