Verkiesings kan nie vry en regverdig verklaar word, nog ‘n skandaal van verlate stembriewe word in die Noordwes gevind

Verkiesingsbedrog steek kop uit – Kiesers sê hul kon gister meer as een maal hul kruisie trek tydens verkiesing – IEC skop terug en sê dit die eerste keer dat hul hierdie bewerings in die gesig staar

Stembedrog steek alreeds kop uit na verskeie stembusse slegs enkele ure na eerste dag van spesiale stem in die strate van Tzaneen gevind is