Verkiesing was gekenmerk deur brandende bande en paaie wat met klippe bestrooi was toe protesteerders stemdag ontwrig oor ontevredenheid met politieke leiers van die land

Stembedrog steek alreeds kop uit na verskeie stembusse slegs enkele ure na eerste dag van spesiale stem in die strate van Tzaneen gevind is