Verkiesing was gekenmerk deur brandende bande en paaie wat met klippe bestrooi was toe protesteerders stemdag ontwrig oor ontevredenheid met politieke leiers van die land

Verkiesingsbedrog steek kop uit – Kiesers sê hul kon gister meer as een maal hul kruisie trek tydens verkiesing – IEC skop terug en sê dit die eerste keer dat hul hierdie bewerings in die gesig staar

Is dit ‘n verrassing of wat, ‘n nuwe swart party sien die lig net voor die 2019 verkiesings

VF Plus is opdreef en lê klag teen EFF, gaan dit help?