Verouderde toestelle wat jare lank in SA verkiesings gebruik word, is nie gekoppel aan ‘n sentrale aanlyn stelsel – Cope se Deidre Carter sê haar ID is geskandeer op vier verskillende stem lokale