Rekord aantal partye na parlement dui die ernstige verdeeldheid onder swart bevolking in SA

Swak prestasie van ANC-regime veroorsaak dat ’n verswakte ANC-regime SA gaan regeer – Verloor 19 setels in nasionale Vergadering

KAN ‘N WANTROUEMOSIE IN ZUMA HIERDIE KEER SLAAG?