SAL is ’n sinkende skip, maar nogtans staan die bankrot redery al weer bakhand en bedel vir belastingbetalers se swaar verdiende geld om hom weereens uit nog ’n finansiële krisis te red