OBK blaas miljoene rande op uitgesoekte lede – wanbesteding en korrupsie van belastingbetaler se geld is weereens aan die orde van die dag – belasting betalers hoes en korrupte ANC-lede kom skotvry daarvan af

Bantu Holomisa het ‘n jakkals in die hoederhok losgelaat met sy nuutste uitlatings en bewerings

Hoof van Public Investment Corporation, Dan Matjila se kop word geëis