Suid-Afrika se nuwe staatsbeheerde bank kan ‘n groot fout van R7 miljard wees – Nasionale tesourie rig ‘n waarskuwing oor bekendstelling van staatsbeheerde bank in Suid-Afrika se huidige finansiële stelsel

Swart banke in SA voer ’n sukkelende bestaan – VBS Bank loop dieselfde paadjie as die mislukte African Bank