Covid Maak Ryk Elites Ryker en Armes word Proefkonyne: Miljardêr Beplan om met ANC Covid-19-entstowwe in Suid-Afrika te Maak en Toets!

ANC Kaders Kry R70 Miljard IMF Lening Sonder Voorwaardes, Wat U Moet Terugbetaal!

SA 5de Meeste Covid19 Gevalle! Al die BRICs Lande in Top 5 Behalwe China? SA en Indië Ontvang USD 1 Miljard Lening van BRICs Bank (China)!

Ramaphosa – Brics – China – Suid-Afrika – ANC en China en hul NWO praatjies. Waar agter is China nou eintlik?

Het jy al gesit en wonder oor wat als regitg aangaan in SA en die dinge met China? Het jy ook al navorsing gedoen oor die Nuwe Wêreldorde en hoe dit jou raak?

SA en Sjina teken Valuta Uitruil, IMF en Mark toegang ooreenkoms