Kommer uit oor die impak van beurtkrag op kommersiële landbou word uitgespreek asook die onbeholpe bestuur en swak beplanning van Eskom

TLU SA: Misdaad sal afneem as transformasie gestop word in polisie sektor en wanneer daar gekyk word na kundigheid en bekwaamheid

Boere sal “enigiets doen” om regering tot sy sinne te bring

Twee Europese projekte in Suid-Afrikaanse landbou lei skipbreuk na grondonteieningspraaitjies

TLU SA – Boere sal self oor hulle grond besluit