Tekorte aan krag in SA kan tot vier jaar duur vanweë Eskom se onvermoë om te produseer

Kommer uit oor die impak van beurtkrag op kommersiële landbou word uitgespreek asook die onbeholpe bestuur en swak beplanning van Eskom

Afrikaanse skole moet nou die gevolge dra van die onderwysdepartement se swak beplanning en word gedwing om in 2019 Engelse leerders te onderrig