Landbou in SA het ’n tekort aan bekwame operateurs om groot toerusting te diens

Gordhan stel “spesialiste” aan by Eskom om ondersoek instel na onbeplande kragonderbrekings- probleem is egter grootliks te wyte aan onkundiges wat in diens is, en nie oor die vermoë beskik om die werk volgens vereistes te doen