Onreëlmatige uitgawes van ANC-beheerde entiteite styg tot R61,3 miljard – net ’n dom belegger uit buiteland sal belê in SA

Hoe verklaar jy dit? Slegs 18 van die 257 munisipaliteite in Suid-Afrika funksioneel korrek

Dis ‘n verskriklike groot skande en skrikwekkend om te weet dat die Weermag (SANW) se geld besig is om op te droog, wie gaan ons land dan beskerm wanneer die ‘paw-paw die fan tref’, dis maar net nog ‘n bodemlose pit

Suid-Afrika is in sy kanon in oor die ANC-regime nie ‘n benul het hoe om met geld te werk nie, meer as R296 miljoen onnodig vermors die afgelope vyf jaar

Nuwe wet in SA hou glo regerings amptenare verantwoordelik vir verlore en gesteelde geld, maar met korrupte ANC regime sal reg en geregtigheid werklik geskied?

Ouditeur-generaal sukkel om oudits uit te voer omrede personeel gedreig word deur munisipale amptenare

Cyril vra sewe instansies om hulp, lyk my hy sukkel sobietjie!

Presidensie leef in weelde met belastingbetalers se hard verdiende geld en die res van SA moet spook om kop bo water te hou

Ouditwet gaan verander word – net nog ‘n aanduiding dat strukture onder ANC-beheer onbevoeg is om te regeer

Dawie Roodt:- Wat moet jy met jou geld doen