R52 Miljoen Vermors op Kollektiewe BSEB Hoenderplaas! Nog ‘n Klug om Belastingbetalers te Plunder en Stemme te Koop, om Mag te Behou, om Aanhoudend te Plunder?

R2.2 Biljoen Gesteel Uit Straat Skoonmaak Begroting! ANC Gebruik Regering as Herverdeling van Geld Bedrogspul, Maar Leiers Steel Geld Bedoel vir Werkers en Eis dan Meer Geld!