Die ondersoekdirektoraat (OD) het beslag gelê op bates ter waarde van meer as R520 miljoen wat aan die Gupta-familie behoort het, hul sakevennoot Iqbal Sharma en sy vrou, Tarina Patel.
Die ondersoekdirektoraat (OD) het beslag gelê op bates ter waarde van meer as R520 miljoen wat aan die Gupta-familie behoort het, hul sakevennoot Iqbal Sharma en sy vrou, Tarina Patel.
Enjoyed this post? Share it!
Die omstrede minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het haar die gramskap van die portefeuljekomitee op die hals gehaal nadat sy nie opgedaag het vir ‘n vergadering. Ook SASSA, wat onder Dlamini val, se verteenwoordiger het ook nie opgedaag nie. Hulle het bloot laat weet dat hulle niks nuuts het om oor verslag te doen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!