“Vrede Melkplaas” verhoor begin – Ace Magashule, was op die voorpunt met die besluite aangaande die projek

Omstrede ANC Premier, Ace Magashula asook Duduzane Zuma het elk R1 miljoen maandeliks ontvang van Tony Gupta as omkoopgeld

Minister van Mynwese is destyds afgedank deur ANC-regime sodat Gupta kandidaat die pos kan vul om korrupsie en staatskaping moontlik te maak in Eskom geledere

#Pay Back the Money – Gupta broers skuld Sun City nog steeds geld na uitspattige troue van 6 jaar gelede – onduidelik hoeveel geld uitstaande is van die geskatte R100 miljoen troue

Lede van parlement beskuldig Eskom dat hy SA gyselaar hou en geld probeer afdwing van die belastingbetalers wat reeds gebuk gaan onder swaar skuldlas van ANC regering

Aardjie na sy vaartjie – Duduzane Zuma, die seun van die mees korrupste president ooit in SA se geskiedenis, is dalk skotvry van korrupsie klagtes – Lyk my ons het nog ’n korrupsie skandaal ophande?

Het jy beleggings in die firma KPMG, wel hulle gee miljoene terug

Invloed van Zuma en Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite te sink – Denel sukkel om salarissse te betaal

Standerdbank is gedreig dat hulle lisensie gaan verloor indien hulle Gupta’s se bankrekening sou sluit

Valke se naam in gedrang nadat belangrike inligting aangaande Gupta’s uitlek

Valke hoof onder kruisverhoor oor staatskaping – waarom kan regering nie so toegwyd wees oor plaasmoorde?

Die appel val nie vêr van die boom – Zuma jnr. verskyn vandag in hof