Korrupte en geskorste SAID kommissaris verklaar: ‘Ek is beste SAID-baas sedert 1994’ – In werklikheid het sy bekwaamheid die SAID so verswak dat die regering se staatskas leeg is

SAID het ’n “rassistiese indiensnemingsbeleid” gevolg waar net swart werknemers die geleentheid gegun is om vir vakante poste aansoek te doen

E- stelsel op die punt van ineenstorting as ‘n direkte gevolg van ‘n besluit deur die geskorste kommissaris Tom Moyane

Valke se naam in gedrang nadat belangrike inligting aangaande Gupta’s uitlek