Korrupte en geskorste SAID kommissaris verklaar: ‘Ek is beste SAID-baas sedert 1994’ – In werklikheid het sy bekwaamheid die SAID so verswak dat die regering se staatskas leeg is